About Deli-Co
FROM HUMBLE BEGINNINGS

The Deli-Co Story

The Fleet is getting ready to hit the road for deliveries.

The Truter-Family

Susan Truter. One of the Founders and directors.

Today Deli-Co supplies over 2000 businesses with meat!
Thanks to the farm, feed mill and feedlots, we have the
capacity to feed up to 12 000 lambs per day. From where
we started with a farm bakkie and trailer, we now have a fleet of 25 delivery vehicles that make over 500 deliveries on a daily basis, 6 days a week. Our small team of 3 employees has grown to over 650 people who are permanently employed in the Deli-Co Group.

We’ve expanded our business to the point where we now
have top managers for the farm, feed mill, operations,
butchery and production respectively. Even though we’re continuously growing our business, our foundation and values remain unchanged – and our business is, was and always will be rooted in a passion for family, people, animals, farming and meat.

Our Services

Sheep Abattoir

Offal Cleaning

Production

Distribution

Our commitment, and follow-through on sustainability is a key way we’re making sure we do the right thing by our customers who increasingly want to know that their red meat is sustainably produced.

Our History

1993

Die onstaan van Deli-Co Slaghuis op die kombuis tafel.


  • Ma Susan & Pieter begin vleiswerk op die kombuis tafel.
  • Hennie Truter se koelkamer was gekoop. 2 meter x 3meter.
  • Die diepvries was gebruik om die produkte in te vries.
  • 0,5 meter x 2 meter
  • Gebruik die plaas bakkie vir aflewerings met die BLOU COLEMAN.
1996

Mei 1996: Open die slaghuis op die plaas


  • Suzaan Truter raak deel van die besigheid.
1998

Die onstaan van Deli-Co Slagpale


  • Bou die slagpale.
  • Ongeveer 30 tot 50 skaap per week
  • Frederick kom plaas toe en raak formeel deel besigheid.
1999

Enid raak deel van Deli-Co


  • Enid was eers deel van die plaas bedrywe en later oorgeskakel in vleis.
2002

Deli-Co se eerste aflewering voertuig : Die VITO


  • Pa Erik se polis betaal en die eerste formele aflewering voertuig was gekoop
2008

Hendri kom plaas toe & raak deel van die besigheid


  • Deli-Co begin fokus restaurante saam met die publieke aankope
    • 2 Aflewerings voertuie, Vito, Sprinter.
2011

Shelly raak deel van Deli-Co


2013

Deli-Co Slaghuis & Slagpale aanbou met NDC


  • Verbind die slagpale met die slaghuis
  • Afval skoonmaak aanleg begin met Ouma Marie (50 afvalle per dag)
  • Koelkamer wat 600 Lammers kan neem, saam met bokse.
  • Droëstoor, Bokse-Kamer, Spice-Kamer, Verpakkingsmateriaal-Kamer, asook 'n kantoorblok waar ons 5 mense kan sit.
  • Vergroot van die winkel op die plaas.

Deli-Co begin met Potbelly Pantry


  • Anneli raak deel van die familie besigheid Deli-Co begin met eerste winkel.

Deli-Co begin eerste voekraal van 1500 lammers.


  • Visie was om 100 lammers per week uit kraal te kry.
2015

Deli-Co begin met die maak van Salami Sticks


  • Hendri & Shelly kort huis, daar was NIE geld vir ‘n huis in die dorp nie.

Deli-Co bou die tweede voerkaal van 4900 lammers.


  • Voerkraal wat met selfvoerder werk.
  • Dit bring ons dan op die voer totaal van 1500 + 4900 + 1500 in die buite kampte = 8400 skaap voer
2018

Deli-Co bou nuwe Vrieskamer van 150 Pallets.


Deli-Co koop eerste langpad lorrie.

2019

Die opgradering van die Slagpale & Afval fabriek.


  • Slagpale
  • Nuwe karkas koelkamer wat 1000 lammers kan neem.
  • Hoë Deurset, 2500 lammers per dag. Kort net meer verkoeling & krale.
  • Uitvoer Standaard
  • FSSC 22000 audit standaard
  • Afval Fabriek
  • Kan tot 700 afvalle per dag skoonmaak huidig.
  • 7 keer meer as die 100 waarmee ons begin het.
2020

Deli-Co opgradering van die slagpale & Afval fabriek is voltooi


Deli-Co tweede Langpad lorrie wat George & PE diens.

2021

Nuwe winkel in die dorp is oopgemaak (Deli-Co on Main)


Grond breek vir die nuwe fabriek


  • Beplanning het begin vir die nuwe fabriek, plaaswinkel & moontlike bistro.
  • Sune Truter (eerste kleinkind) betree die besigheid.
2022

Isipani is in volstoom besig om die “nuwe” Deli-Co te bou.


  • Plaaswinkel maak toe vir “renovations”.
2023

In Januarie 2023 trek die kantoor personeel in die nuwe kantoor fasiliteit in.


  • Lean Truter (2de kleinkind van die Truters) betree die besigheid.
  • Begin Februarie maak die Butchery & bistro op die plaas oop.
  • Einde Februarie word die nuwe verkoeling en “freezers” gebruik van die nuwe fabriek.
  • Begin Maart trek meeste van produksie oor na die nuwe fabriek.
  • Meer spasie vir werknemers, masjiene, produksie en goeie kwaliteit.